'n Radar is 'n elektroniese installasie wat gebruik word om voorwerpe in die omgewing - in die lug, op land, of onder water te soek. Voorbeelde van voorwerpe waarna gesoek kan word sluit in: vliegtuige, vuurpyle, skepe of motorvoertuie. Ander gebruike sluit in navigasie (soos die land van vliegtuie), die opspoor van weerstoestande, vang van spoedvrate, ens.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search